|
#1
|
||||
|
||||
|
Ons Kookboek
Julle,
Ek het die lekkerste koeksisters die naweek gemaak (al moet ek dit nou self sê) Ek was in SA in Oktober en my ma het vir my die oulikste resepteboek deur Leserskring bestel. Maklike vlatervry resepte met al die ou lekkernye bv. Melkkos, Gesondheidsbeskuit, Melktert ens. Dit is defnitief 'n goeie belegging.
__________________
If you don't like something change it. If you can't change it, change your attitude. Don't complain |
|
#2
|
||||
|
||||
|
Wat is die boek se naam, en hoe kan ons dit in die hande kry?
|
|
#3
|
||||
|
||||
|
Quote:
Die boek se naam is "Ons Kookboek" en is beskikbaar by Leserskring www.leserskring.com
__________________
If you don't like something change it. If you can't change it, change your attitude. Don't complain |
|
#4
|
||||
|
||||
|
Dankie vir die Link.
![]() |
![]() |
| Currently Active Users Viewing This Thread: 1 (0 members and 1 guests) | |
| Thread Tools | |
| Display Modes | |
|
|